

Liewe Ina en Jone,
Ek wil julle net bedank vir wonderwerk wat in my huis gebeur het. Ek het by n vriendin gehoor van CREATIVE HOUSE en die goeie diens wat julle lewer. Ek het gedink sulke "make-overs" bestaan net op televisie.
Nogmaals dankie vir julle puik en professionele diens.
Hoop ek sien julle gou weer.
Groete,
René van der Walt, Pretoria

Baie dankie aan die span van Creative House!!!!
Julle het die vermoë om die regte atmosfeer in 'n huis te skep. Julle is
besonder oorspronklik, met kreatiwiteit wat GEEN perke of grense het nie!!
Daarby is julle ook baie professioneel. My huis wat afgeleef en 'moeg' gelyk
het, is nou weer 'n lus vir die oog!!
Dit was 'n plesier om saam met julle te werk en ek sal in die toekoms
verseker weer van julle dienste gebruik maak. Ek sal julle ook by ander
aanbeveel.
Cecile, Pretoria

|